Digitale Fotos

Digitale foto’s word ingeskryf deur van Photo Vault gebruik te maak.
Klublede moet geregistreer wees op Photo Vault om foto’s te kan oplaai vir klubkompetisies of salonne.

Hoe laai ek foto’s op Photo Vault?

Hoe sien ek my uitslae in Photo Vault?

Gedrukte Foto’s

Gedrukte inskrywings moet ook op Photo Vault opgelaai word.

Gedrukte inskrywings moet in ‘n monteerbord op die aand van die kompetisie voorgelê word met die nodige inskrywingsvorms aangeheg.

Sien die kompetisie reëls bladsy vir meer besonderhede.