Soms leer ʼn mens baie met kursusse en ook op die internet, maar elke mens kom op daardie stadium dat jy deur jou eie plafon wil breek en jou fotografie verbeter, Dit kan alleen gedoen word deur ʼn persoonlike mentor te hê.

Omdat dit vir ons klub belangrik is om aan ons lede ʼn diens te lewer, het  ons ʼn paar mentors in die klub geïdentifiseer wat graag klublede sal help om hulle eie fotografie te verbeter:

Indien jy ʼn persoonlike mentor wil hê in die volgende kategorie kontak die persoon en reël ʼn afspraak. Elkeen van hulle vra ʼn spesiale bedrag vir klublede – vir die tyd wat hulle aan jou spandeer. Elkeen van hulle volg hul eie werkswyse. Sommige sessies kan uit drie dele bestaan. Die eerste is teorie en om jou te evalueer en te leer, die tweede is ʼn praktiese sessie en die derde is ʼn (editing) redigeringsessie . Hulle sessie kan in Zoom of persoonlik gebeur

Die volgende klubmentors van Tafelbergklub is beskikbaar. (Spesiale Tarief  vir klublede):        

Saamgestelde fotografie (Composites)

Mariana Visser

0834012644

Wild- fotografie

Christo Giliomee

0828991894

Fine art – fotografie

Andre de Koker

083 4000183

Landskap-fotografie

Nick Joubert

072 5215618

City scapes en Kreatiewe FotografieTheo Potgieter0836778354