Ons hou twee  byeenkomste en een fotografie uitstappie per maand.

  • Elke eerste Dinsdag is dit Hierdie byeenkoms word virtueel (dmv Zoom), en soms ook by ons fisiese bymekaarkom plek gehou.
  • Elke Tweede Saterdag (normaalweg) hou ons ʼn vaardigheid uitstappie. Hierdie is ʼn fisiese uitstappie om saam foto’s te neem
  • Elke derde Dinsdag in ʼn maand is dit Hier is ʼn geleentheid waar lede teen hulleself kan kompeteer om sodoende as fotograaf te groei.

Indien die plek en wyse van byeenkomste verander sal betyds aan lede via WhatsApp kennis gegee word.

Sien kalender vir volgende byeenkoms. Alle byeenkomste is 19:00

Waar word fisiese byeenkomste gehou? Logos Kerk, Hebron str. Oakglen, Bellville