Tafelberg Fotografieklub
‘n Groot hoogtepunt op die Tafklub kalender is die jaarlikse Tafklub Sanlam Uitstalling in die Sanlam Kunsgelary. | |
Alle klublede word aangemoedig om hieraan deel te neem.Dit is beslis nie net vir die meer ervare klublede nie.
Wanneer: Sien Tafklub Kalender Waar: Sanlam Kunsgalery, Sanlam Hoofkantoor, Strandweg 2, Bellville |