Jaareindfunksie

Tafelberg Fotografieklub

Die laaste byeenkoms van elke jaar is die Tafklub Jaareindfunksie. Tydens hierdie spoggeleentheid word daar heerlik gekuier. Die hoogtepunt van die aand is die erkenning wat gegee word aan lede vir hul harde werk gedurende die jaar.

Sterstatus Vordering

Nuweling, Junior Fotograaf, Foto van die Jaar, Fotograaf van die Jaar