Hoe skryf ek in?

Tafelberg Fotografieklub

Digitale Fotos

Digitale fotos word ingeskryf deur van Photo Vault gebruik te maak.
Klublede moet geregisteer wees op Photo Vault om fotos te kan oplaai vir klubkompetisies of salonne.

Hoe registreer ek as Photo Vault gebruiker?
Hoe laai ek fotos op Photo Vault? (Dokument word hersien, epos tafklub@gmail.com vir navrae)
Hoe skryf ek my Photo Vault foto vir ‘n kompetisie in? (Dokument word hersien, epos tafklub@gmail.com vir navrae)
Hoe sien ek my uitslae in Photo Vault?

Prints / Gedrukte Fotos

Gedrukte inskrywings moet in ‘n monteerbord op die aand van die kompetisie voorgelê word met die nodige inskrywingsvorms aangeheg.

Sien die kompetisie reëls bladsy vir meer besonderhede.

Inskrywingsvorm vir Prints